George Sampson (gebore 29 Junie 1993) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent StreetDance 3D (2010) en in die televisiereekse Emmerdale (1972), Waterloo Road (2006), en Mount Pleasant (2011).
Filmografie Rolprente 2010: StreetDance 3D 2012: StreetDance 2
Televisiereekse 1972: Emmerdale 2006: Waterloo Road 2007: Sound 2011: Mount Pleasant
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu