Adrian Schiller (gebore 21 Februarie 1964 - 3 April 2024) was 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Suffragette (2015), A Cure for Wellness (2016), Beauty and the Beast (2017), en Tolkien (2019).

Dood Schiller sterf "skielik en onverwags" op 3 April 2024, op die ouderdom van 60. Sy afsterwe is die volgende dag deur sy agent aangekondig in 'n verklaring.Notice of death of Adrian Schiller, metro.co.uk Accessed 4 April 2024.https://www.latimes.com/entertainment-arts/tv/story/2024-04-04/adrian-schiller-dead-actor-the-last-kingdom-victoria-beauty-the-beast

Filmografie Rolprente 2014: Son of God 2015: Suffragette 2016: A Cure for Wellness 2017: Beauty and the Beast 2019: Tolkien

Televisiereekse 2016: Victoria

Televisierolprente 2000: The Kidnap

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2024 Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu