Alex Sharp (gebore 2 Februarie 1989) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente How To Talk To Girls at Parties (2017), To the Bone (2017), UFO (2018), en The Hustle (2019). Hy is ook aan 'n wyer gehoor bekend as Will Downing in die Three-Body Problem.

Filmografie Rolprente 2017: How To Talk To Girls at Parties 2017: To the Bone 2018: UFO 2019: The Hustle 2024: Three-Body Problem

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1980's Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu