Christopher Simpson (gebore 1975) is 'n Britse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Code 46 (2003) en Brick Lane (2007), en in die televisiereeks Spooks: Code 9 (2008).
Filmografie Rolprente 2003: Code 46 2007: Brick Lane 2007: Exitz 2009: Little Foxes
Televisiereekse 2008: Spooks: Code 9
Televisierolprente 2007: Be More Ethnic
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Ierse manlike akteurs van die 21ste eeu