Richard Southgate (gebore 24 Februarie 1990) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Man with Four Legs (2017) en in die televisiereekse Skins (2007) en Borgia (2011).

Filmografie Rolprente 2017: The Man with Four Legs

Televisiereekse 2007: Skins 2011: Borgia

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu