Frederick Schmidt (gebore 1984) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Brimstone (2016), Mission: Impossible - Fallout (2018), Patient Zero (2018), en Angel Has Fallen (2019).
Filmografie Rolprente 2014: Snow in Paradise 2016: Brimstone 2017: The Marker 2018: Mission: Impossible - Fallout 2018: Patient Zero 2019: Angel Has Fallen 2020: Waiting for Anya
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu