Bo Poraj (gebore 1 Julie 1973) is 'n Britse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Enigma (2001) en in die televisiereeks EastEnders (1985).

Filmografie Rolprente 2001: Enigma

Televisiereekse 1985: EastEnders 2004: Murder Prevention 2009: Miranda

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu