Justin Pickett is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Knights & Emeralds (1986) en in die televisiereekse Desmond's (1989), Porkpie (1995), en Dark Realm (2000).

Filmografie Rolprente 1986: Knights & Emeralds

Televisiereekse 1989: Desmond's 1995: Porkpie 2000: Dark Realm

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu