Danny Murphy (gebore 20 Februarie 2004) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent The Parts You Lose (2019).
Filmografie Rolprente 2019: The Parts You Lose
Televisiereekse 2017: Up For It
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in die 2000's Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2004