Michael Lieber (gebore 6 Mei 1988) is 'n Britse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Basil (1998), Ramanujan (2014), en A Room to Die For (2017).

Filmografie Rolprente 1998: Basil 2013: Going Under 2014: Ramanujan 2014: Children in Manors 2014: Eternity for Us 2014: Loved by You... Always 2015: Rodrig 2016: Video Killer 2017: A Room to Die For

Televisiereekse 2014: Doctor Dark

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu