Adam Long (gebore 1991) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dunkirk (2017) en The Kill Team (2019), en in die televisiereeks Happy Valley (2014).
Filmografie Rolprente 2012: Spike Island 2017: Dunkirk 2019: The Kill Team
Televisiereekse 2009: Moving On 2014: Happy Valley 2017: Bancroft
Video's 2013: The Making of Spike Island
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1991