David Learner (gebore 23 Augustus 1955) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Esther Waters (1977), The Hitchhiker's Guide to the Galaxy (1981), en Knightmare (1987).
Filmografie Televisiereekse 1977: Esther Waters 1981: The Hitchhiker's Guide to the Galaxy 1987: Knightmare
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu