Roger Kitter (20 Oktober 1950 – 4 Januarie 2015) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Suzie Gold (2004) en in die televisiereeks 'Allo 'Allo! (1982).

Filmografie Rolprente 2004: Suzie Gold

Televisiereekse 1970: It's Lulu 1972: Max Bygraves at the Royalty 1972: Who Do You Do 1973: Frost's Weekly 1981: Punchlines! 1982: 'Allo 'Allo!

Video's 1995: Sinderella Live

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu