Andrew Koji (gebore 1987) is 'n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Fast & Furious 6 (2013).
Filmografie Rolprente 2007: FB: Fighting Beat 2011: The Missing Day 2013: Fast & Furious 6 2020: Snake Eyes
Televisiereekse 2019: Warrior
Televisierolprente 2017: Finding Akira
Eksterne skakels
Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense