Philip Hill-Pearson (gebore 16 Junie 1987) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Tinker Tailor Soldier Spy (2011) en War Horse (2011), en in die televisiereeks WPC 56 (2013).

Filmografie Rolprente 2011: Tinker Tailor Soldier Spy 2011: War Horse

Televisiereekse 2013: WPC 56

Televisierolprente 2014: Common

Eksterne skakels

Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu