Andrew Jack (28 Januarie 1944 – 31 Maart 2020) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Alien vs. Predator (2004), Sherlock Holmes (2009), Star Wars: Episode VII - The Force Awakens (2015), en Avengers: Endgame (2019).

Filmografie Rolprente 2004: Alien vs. Predator 2009: Sherlock Holmes 2015: Star Wars: Episode VII - The Force Awakens 2019: Avengers: Endgame 2020: Rising Wolf

Video's 2010: Elementary English: Perfecting Sherlock's Accent

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Sterftes in 2020 Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu