Ian Kelly (gebore 16 Januarie 1966) is 'n Britse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente In Love and War (1996), War (2002), en Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 1 (2010), en in die televisiereeks The Rothschilds.

Filmografie Rolprente 1996: In Love and War 2002: War 2010: Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 1

Televisiereekse The Rothschilds

Televisierolprente 2006: Beau Brummell: This Charming Man 2016: Casanova Undressed

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu