Oscar Jacques (gebore 9 Januarie 1998) is 'n Britse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rol in die televisiereeks M.I.High (2007).
Filmografie Televisiereekse 2007: M.I.High
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu