Oscar James (gebore 25 Julie 1942) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hardware (1990), If Only (2004), en Charlie and the Chocolate Factory (2005).
Filmografie Rolprente 1976: Pressure 1990: Hardware 2004: If Only 2005: Charlie and the Chocolate Factory Divorced... with Dog
Televisiereekse 1973: Up the Workers 1976: Well Anyway 1984: Bottle Boys
Televisierolprente 1979: Gloo Joo 1996: The Final Passage 2005: Elmina's Kitchen 2020: Naked Ambitions
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu