Billy Howle (gebore 9 November 1989) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dunkirk (2017), Outlaw King (2018), en Star Wars: Episode IX - The Rise of Skywalker (2019).

Filmografie Rolprente 2017: Dunkirk 2017: On Chesil Beach 2018: Outlaw King 2018: The Seagull 2019: Star Wars: Episode IX - The Rise of Skywalker Sweet Dreams

TV-reekse 2024: The Perfect Couple

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu