Dan Fredenburgh is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Love Actually (2003) en The Bourne Ultimatum (2007).

Filmografie Rolprente 2000: Brothers 2003: Love Actually 2007: The Bourne Ultimatum 2008: Broken Lines

Televisiereekse 2004: Donovan 2018: The Misadventures of Romesh Ranganathan

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu