Peter Gadiot (gebore 2 Januarie 1986) is 'n Britse akteur, regisseur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Once Upon a Time in Wonderland (2013), Matador (2014), en Supergirl (2015).

Filmografie Rolprente 2013: The Forbidden Girl Another Girl

Televisiereekse 2013: Once Upon a Time in Wonderland 2014: Matador 2015: Supergirl

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1985