Chris Geere (gebore 18 Maart 1981) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Pokémon Detective Pikachu (2019) en in die televisiereekse Modern Family (2009) en You're the Worst (2014).

Filmografie Rolprente 2018: Deadtectives 2019: Pokémon Detective Pikachu 2019: Welcome to Beartown

Televisiereekse 2002: Adventure Inc. 2009: Modern Family 2013: The Spa 2014: You're the Worst

Televisierolprente 2010: The Prince & Me: The Elephant Adventure

Video's 2015: Derek Savage - Cool Cat Loves to Rock (feat. Van Halen's Guitar)

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu