Jalaal Hartley is 'n Britse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Comedy Lab (1998), Doctors (2000), Sugar Rush (2005), en The Borgias (2011).
Filmografie Televisiereekse 1998: Comedy Lab 2000: Doctors 2004: Carrie & Barry 2005: Sugar Rush 2006: Touch Me, I'm Karen Taylor 2009: Horrible Histories 2011: The Borgias 2020: Uchi Tama?! Uchi no Tama Shirimasen ka?
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu