John Heffernan (gebore 30 Junie 1981) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Eye in the Sky (2015) en in die televisiereekse Foyle's War (2002), Ripper Street (2012), en Dickensian (2015).
Filmografie Rolprente 2012: She Stoops to Conquer 2013: All This Can Happen 2015: Eye in the Sky 2017: CERN & The Sense of Beauty The Banishing
Televisiereekse 2002: Foyle's War 2012: Ripper Street 2015: Dickensian
Eksterne skakels
Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1981