Iddo Goldberg (gebore 5 Augustus 1975) is 'n Britse akteur, vervaardige en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Zookeeper's Wife (2017) en in die televisiereekse Peaky Blinders (2013) en Salem (2014).

Filmografie Rolprente 2009: Unmade Beds 2012: And While We Were Here 2013: Last Passenger 2017: The Zookeeper's Wife The Killing Kind

Televisiereekse 2013: Peaky Blinders 2014: Salem 2017: Freedom Fighters: The Ray 2018: Tyler Shields: Provocateur 2020: Snowpiercer

Video's 2018: Freedom Fighters - The Ray

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Israelse Jode Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu