Joel Fry (gebore 1985) is 'n Britse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 10,000 BC (2008), Paddington 2 (2017), en Yesterday (2019), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).

Filmografie Rolprente 2008: 10,000 BC 2013: Svengali 2017: Paddington 2 2019: Yesterday 2019: Cordelia 2019: Denmark 2021: Cruella Dog Boy

Televisiereekse 2008: Massive 2009: No Signal 2009: The Impressions Show with Culshaw and Stephenson 2010: White Van Man 2011: Game of Thrones 2013: Plebs

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu