Alex Beckett (30 Junie 1982 – 12 April 2018) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Youth (2015), Survivor (2015), en Mary Queen of Scots (2018), en in die televisiereeks Twenty Twelve (2011).
Filmografie Rolprente 2011: Much Ado About Nothing 2015: Youth 2015: Survivor 2018: Mary Queen of Scots
Televisiereekse 2011: Twenty Twelve 2015: I Live with Models 2018: Stath Lets Flats
Televisierolprente 2004: The Hotel in Amsterdam 2007: The Scum Also Rises 2014: Space Ark
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu