James Bloor is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Shoplifters of the World en in die televisiereeks Barkskins (2019).

Filmografie Rolprente 2017: Carnage 2018: The Pagan King: The Battle of Death 2019: The Coldest Game Shoplifters of the World

Televisiereekse 2019: Barkskins

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Alumni van die Universiteit Cambridge