Lee Boardman (gebore 2 Julie 1972) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Jack the Giant Slayer (2013) en in die televisiereekse Rome (2005) en Beowulf: Return to the Shieldlands (2016).
Filmografie Rolprente 2000: P.O.V. 2006: Fated 2011: Love's Kitchen 2011: Being Sold 2011: Leila 2013: Jack the Giant Slayer 2019: The Runaways Shanghai Shanghai TV
Televisiereekse 1999: Patrick Kielty... Almost Live! 2000: Hotel Getaway 2002: Fight School 2004: Road Wars 2005: Rome 2006: Drop Dead Gorgeous 2009: Ladies of Letters 2013: Great Night Out 2016: Beowulf: Return to the Shieldlands 2017: Bancroft
Televisierolprente 2004: A Nightmare on Coronation Street 2004: Coronation Street: The McDonald Family Album 2006: Longford 2010: D.O.A
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu