Hierdie artikel handel oor die spruit in Limpopo. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Venterspruit (dubbelsinnig)
Die Venterspruit is 'n spruit in die opvanggebied van die Limpoporivier. Dit ledig in 'n plaasdam noordwes van Bela-Bela.
Eksterne skakel Kaart van die Venterspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Limpopo