Richie Campbell (gebore 8 Februarie 1983) is 'n Britse akteur, assistentregisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Anuvahood (2011) en in die televisiereekse The Frankenstein Chronicles (2015) en Liar (2017).
Filmografie Rolprente 2011: Anuvahood 2011: The Pick Up 2016: Gangsters Gamblers Geezers 2018: Thomas & Friends: Big World! Big Adventures! The Movie
Televisiereekse 2015: The Frankenstein Chronicles 2015: Eve 2017: Liar
Televisierolprente 2015: Harry Price: Ghost Hunter
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu