Steven Cree (gebore 29 Februarie 1980) is 'n Britse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Maleficent (2014) en Outlaw King (2018), en in die televisiereeks Outlander (2014).
Filmografie Rolprente 2009: Vivaldi, the Red Priest 2010: The Gardener of God 2014: Maleficent 2015: 51 Degrees North 2018: Outlaw King 2018: 2036 Origin Unknown Martyrs Lane
Televisiereekse 2010: Lip Service 2014: Outlander 2020: Cobra
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Skotse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Skotse manlike akteurs van die 21ste eeu