Dustin Demri-Burns (gebore 11 Julie 1978) is 'n Britse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Alan Partridge (2013) en in die televisiereekse Cardinal Burns (2012), GameFace (2017), en Stath Lets Flats (2018).
Filmografie Rolprente 2013: Alan Partridge 2019: Tales from the Lodge All My Friends Hate Me
Televisiereekse 2012: Cardinal Burns 2014: Bafta's 60 Seconds With... 2015: Drunk History: UK 2017: GameFace 2017: Urban Myths 2018: Stath Lets Flats 2018: Dave's Advent Calendar
Televisierolprente 2019: Island of Dreams
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu