Nicholas Galitzine (gebore 29 September 1994) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Beat Beneath My Feet (2014), Handsome Devil (2016), High Strung (2016), en The Changeover (2017).
Filmografie Rolprente 2014: The Beat Beneath My Feet 2016: Handsome Devil 2016: High Strung 2017: The Changeover 2021: Cinderella
Televisiereekse 2019: Chambers
Televisierolprente 2017: The Watcher in the Woods
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu