Dino Fetscher (gebore 9 Junie 1988) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Now You See Me 2 (2016) en in die televisiereeks Years and Years (2019).
Filmografie Rolprente 2016: Now You See Me 2
Televisiereekse 2019: Years and Years 2024: Fool Me Once
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu