Bart Edwards (gebore 1989) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Peep Show (2003), UnREAL (2015), Lykkeland (2018), en The Witcher (2019).
Filmografie Rolprente 2019: The Dare
Televisiereekse 2003: Peep Show 2015: UnREAL 2018: Lykkeland 2019: The Witcher 2020: The Singapore Grip 2020: Young Wallander Not For Profit Domina
Eksterne skakels
Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1989