Paul Bhattacharjee (4 Mei 1960 – 12 Julie 2013) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dirty Pretty Things (2002), Casino Royale (2006), en The Best Exotic Marigold Hotel (2011), en in die televisiereeks Spooks (2002).

Filmografie Rolprente 2000: Command Approved 2002: Dirty Pretty Things 2006: Casino Royale 2010: National Theatre Live: A Disappearing Number 2011: The Best Exotic Marigold Hotel 2014: Honeycomb Lodge

Televisiereekse 1985: Albion Market 1994: Stages 1996: Turning World 2002: Spooks 2002: The Jury

Televisierolprente 1989: Iranian Nights 1992: Northern Crescent 1997: Grandpa Chatterjee

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu