Die Wolwedoring (Lycium oxycarpum) is 'n boom en spesie van die genus Lycium. Die boom is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Wes-, Noord- en Oos-Kaap, asook die Vrystaat. Dit groei op stroomoewers, ravyne en depressies in sanderige, alluviale vlaktes.

Die boom se FSA-nommer is 669.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ duimnael|links|

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika oxycarpum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika