Die Heilige Venda-bamboes (Oxytenanthera abyssinica) is een van twee spesies bamboes wat endemies in Afrika is. Dit kom voor in tropiese Afrika.
Die boom se FSA-nommer is 21.6.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ Die ander bamboesspesie wat inheems aan Afrika is, is Bergbambos tessellata.
Verspreiding Die spesie is inheems aan Angola, Benin, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Ekwatoriaal-Guinee, Eritrea, Ethiopië, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Golf van Guinee-eilande, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Niger, Nigerië, Republiek die Kongo, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Suid-Afrika, Suid-Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
In Suid-Afrika kom dit slegs in die Limpopo-provinsie voor.
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi PlantzAfrica Plants of the World Online
Kategorie:Struike Kategorie:Monotipiese takson Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Benin Kategorie:Flora van Burkina Faso Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Ekwatoriaal-Guinee Kategorie:Flora van Eritrea Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Gambië Kategorie:Flora van Ghana Kategorie:Flora van Guinee Kategorie:Flora van Guinee-Bissau Kategorie:Flora van Ivoorkus Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mali Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Niger Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van die Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Senegal Kategorie:Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Kategorie:Flora van Sierra Leone Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Suid-Soedan Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Togo Kategorie:Flora van Tsjad Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe