Die kransvygie (Delosperma obtusum) is 'n blomdraende plant wat deel vorm van die vygiefamilie en kom hoofsaaklik voor in die Vrystaat. Die plantjie word net 5 cm hoog en die blomme is heldermagenta van kleur.
Galery
Bronnelys Manning, John: Fotogids tot die Veldblomme van Suid-Afrika. Briza Publikasies. REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Eksterne skakels
obtusum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika