Bulbinella (katsterte) is 'n genus van plante in die familie Asphodelaceae, subfamilie Asphodeloideae,Stevens, P.F. (2001 onwards). "Asphodeloideae". Angiosperm Phylogeny Website. Retrieved 2016-06-10. en vir die eerste keer beskryf as 'n genus in 1843. Die meeste van die spesies in die genus is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die winterreënval gebied. Ander spesies is endemies aan Nieu-Seeland, waar die meeste voorkom in die sentrale Otago-gebied. Die gebied het dieselfde tipe klimaat as die Wes-Kaap.Kew World Checklist of Selected Plant FamiliesMoore, L.B. & Edgar, E. (1970). Flora of New Zealand 2: 1-354. R.E.Owen, Government Printer, Wellington.Germishuizen, G. & Meyer, N.L. (eds.) (2003). Plants of Southern Africa: an annotated checklist. Strelitzia 14.: i-vi, 1-1231. National Botanical Institute, Pretoria.

Beskrywing Hulle word gekenmwerk deur die digte, trosse blomme, meestale geel maar ook wit, pienk of oranje afhangende van die spesies. Daar is een spesie in Nieu-Seeland wat die enigste is wat slegs wit en geel blomme dra.

Spesies Bulbinella angustifolia (Cockayne & Laing) L.B.Moore - Suid-eiland van Nieu-Seeland Bulbinella barkerae P.L.Perry - Caledon en Bredasdorp in die Wes-Kaap Bulbinella calcicola J.C.Manning & Goldblatt - Wes-Kaap in Suid-Afrika Bulbinella cauda-felis (L.f.) T.Durand & Schinz - Wes-Kaap en Noord-Kaap in Suid-Afrika Bulbinella chartacea P.L.Perry - Clanwilliam en Worcester in die Wes-Kaap Bulbinella ciliolata Kunth - Namakwaland in die Noord-Kaap Bulbinella divaginata P.L.Perry - Wes-Kaap en Noord-Kaap in Suid-Afrika Bulbinella eburniflora P.L.Perry - Calvinia in die Noord-Kaap Bulbinella elata P.L.Perry - Wes-Kaap in Suid-Afrika Bulbinella elegans Schltr. ex P.L.Perry - Wes-Kaap in Suid-Afrika Bulbinella floribunda (Aiton) T.Durand & Schinz - Geelkatstert - Wes-Kaap in Suid-Afrika Bulbinella gibbsii Cockayne - Noord- en Suid-eilande van Nieu-Seeland Bulbinella gracilis Kunth - Wes-Kaap in Suid-Afrika Bulbinella graminifolia P.L.Perry - Wes-Kaap in Suid-Afrika Bulbinella hookeri (Colenso ex Hook.) Cheeseman - Maori Lily - Noord- en Suid-eilande van Nieu-Seeland Bulbinella latifolia Kunth - Wes-Kaap in Suid-Afrika Bulbinella latifolia doleritica Kunth (P.L.Perry) P.L.Perry - Wes-Kaap in Suid-Afrika Bulbinella modesta L.B.Moore - Noord- en Suid-eilande van Nieu-Seeland Bulbinella nana P.L.Perry - Richtersveld in die Noord-Kaap Bulbinella nutans (Thunb.) T.Durand & Schinz - Wes-Kaap en Oos-Kaap Bulbinella potbergensis P.L.Perry - Wes-Kaap in Suid-Afrika Bulbinella punctulata Zahlbr. - Wes-Kaap in Suid-Afrika Bulbinella rossii (Hook.f.) Cheeseman - Ross Lily - Auckland-eilande en Campbell-eilande van Nieu-Seeland Bulbinella talbotii L.B.Moore - Gouland Downs op die Suid-eiland van Nieu-Seeland Bulbinella trinervis (Baker) P.L.Perry - Wes-Kaap in Suid-Afrika Bulbinella triquetra (L.f.) Kunth - Wes-Kaap in Suid-Afrika

Verwysings