Die waterkatstert (Bulbinella nutans) is 'n struik wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae en blom vanaf Augustus tot September. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Die blomme is roomkleurig tot geel van kleur en die struik word tot 80 cm hoog.

Subspesies In Engels staan die plant bekend as die march bulbinella. Dit spesie het ook twee subspesies: Bulbinella nutans subsp. nutans Bulbinella nutans subsp. turfosicola (P.L.Perry) P.L.Perry

Galery

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys REDLIST Sanbi Biodiversity explorer John Charles Manning: Fotogids tot die Veldblomme van Suid-Afrika. Briza Publikasies. Plants of the World Online

nutans Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika