Elizabeth "Ely" Pouget (gebore 30 Augustus 1961) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cool Blue (1989), Death Machine (1994) en The Lawnmower Man II: Beyond Cyberspace (1996) en in die televisiereeks Red Shoe Diaries V: Weekend Pass (1992).

Filmografie L.A. Takedown (1989) - as Lillian Hanna Cool Blue (1990) - as Christiane The Rift (1990) - as Ana Rivera Silent Victim (1992) - as Lauren McKinley Death Machine (1994) - as Hayden Cale Red Shoe Diaries: Weekend Pass (1995) - as soldaat Jane Chandler Lawnmower Man II: Beyond Cyberspace (1996) - as dr. Cori Platt Total Reality (1997) - as Cathy Easton Faded Memories (2008) - as Maggie The3Tails Movie: A Mermaid Adventure (2015) - as Jackie se moeder

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1961