Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Mhlambanyathi.

Die Mhlambanyathirivier is 'n kort riviertjie wat in die suide van die Krugerwildtuin, in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Dit ontspring sowat 9 km suid van Skukuza, en vloei noordwaarts. Die monding is aan die suide- of regteroewer van die Sabierivier, 3 km oos van Skukuza geleë, waar dit deur die H4-1-toeristepad oorgesteek word. duimnael|links|Natalse fisante met hul kroos deursoek die spruitbedding

Monding

Eksterne skakel Google-kaart van die Mhlambanyathirivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Verwysings

Kategorie:Krugerwildtuin Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Sabierivier-sytakke