Hierdie aalwyn moet nie verwar word met die genus Commiphora wat ook as die kanniedood bekend staan nie.
Die Kanniedood (Gonialoe variegata) is 'n boom wat tot die aalwynfamilie Asphodelaceae hoort en vanaf Julie tot Augustus blom. In Engels staan die boom bekend as die partridge breast aloe. Die word ook die bontaalwyn genoem. Die plant was voorheen as Aloe variegata geklassifiseer.
Verspreiding Die boom is inheems aan die Wes-, Oos-, Noord-Kaap, Vrystaat en ook suidelike Namibië, en sy bewaringstatus word as nie-bedreig aangegee.
Die blomme is pienk tot rooi. Die boom word tot 50 cm hoog.
Galery
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys Sanbi se rooilys PlantZAfrica.com Plants of the World Online Manning, John, Fotogids tot die Veldblomme van Suid-Afrika. Briza Publikasies.
Eksterne skakels
Kategorie:Gonialoe Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika