Die rooikatstert (Bulbinella latifolia doleritica) is 'n struik wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae en blom vanaf Augustus tot Oktober. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom voor by Nieuwoudtville. Die blomme is oranje van kleur en die struik word tot 1 m hoog.
In Engels staan die plant bekend as die Broad-leaved bulbinella.
Bronnelys Sanbi se rooilys op PlantZAfrica.com Manning, John: Fotogids tot die Veldblomme van Suid-Afrika. Briza Publikasies. Plants of the World Online
Sien ook Lys van aalwynspesies Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Eksterne skakels
latifolia doleritica Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika