Die Nwatinwambuspruit is 'n spruit wat in die suide van die Krugerwildtuin, in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Sy monding is aan die suidoewer van die Sabierivier, tussen Skukuza en Onder-Sabie (H4-1 teerpad). N’wambu is die Tsonga-woord vir die laeveldmelkbessie, en n'watin'wambu sou "plek van die melkbessie" (vrug) beteken.Pocket Guide to the Placenames of the Kruger National Park: N'wambu, pp. 50, 52, Floors van der Wateren (April 2018)
260px|duimnael|links|Stroomversnelling oor 'n granietversperring langs die H4-1 toeristeroete Monding
Eksterne skakel Google-kaart van die Nwatinwambu se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysing
Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Sabierivier-sytakke Kategorie:Krugerwildtuin