duimnael|links|Olympia (geel) in Windhoek (donkergrys) Olympia is ’n suidwestelike voorstad van die Namibiese hoofstad Windhoek. Dit word begrens deur Auasblik in die noorde en Suiderhof in die weste.

Sien ook Gereformeerde kerk Windhoek-Suid

Kategorie:Voorstede van Windhoek