Die Bedfordbroodboom (Encephalartos cycadifolius) is 'n spesie van die genus Encephalartos. Die boom is endemies aan die Oos-Kaap waar dit in die Winterberge in die Bedford- en Cradock-omgewings voorkom. Soos ander broodbome is hulle eenslagtig: die manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare.
Die plant se FSA-nommer is 14.14.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ In Engels staan hierdie broodboom as die Bedford cycad bekend.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne PZA Sanbi REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Broodbome Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika